SKROEF DIT! JUST GLUE IT is die ultieme gekombineerde boukleefmiddel en seëlmiddel gebaseer op hibriede polimeertegnologie met die wonderlikste sterkte om feitlik ALLES aan ENIGIETS in enige toestande te bind en te verseël. 'n Uitstekende hegmiddel wat spykers, skroewe en ander meganiese bevestigings vervang. Beskikbaar in: 90ml


R90