Polistireen plafonteëls is 'n dekoratiewe plafonbedekking wat met Decor akriel gom geïnstalleer kan word. Geen spykers nodig nie. Hierdie selfdoenproduk is beskikbaar in verskeie ontwerpe en dekoratiewe kleure, maar kan ook met PVA-verf geverf word indien nodig. Grootte: 500mmx500mm /8 per pak= 2SQM per pakkie


R143